Interaktiewe sterrestelsel

Die Draaikolk-sterrestelsel en sy satelliet, NGC 5195.
Arp 273 is twee interaktiewe stelsels. (Bron: Nasa/ESA)

Interaktiewe sterrestelsels is sterrestelsels waarvan die swaartekragvelde mekaar versteur. ’n Voorbeeld van ’n klein interaksie is wanneer ’n satellietstelsel die spiraalarms van die primêre stelsel versteur. ’n Voorbeeld van ’n groot interaksie is die botsing van twee stelsels.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search